Brandwag 2006
Waar is almal?
Van die Oos-Rand tot Europa, Australië en Amerika—die klaskaart wys hoe wyd twintig jaar ons geneem het.
Die klas wêreldwyd
48 Waggies, baie verskillende paaie
Klik op ’n speld of gebruik die alfabetiese lys. Net goedgekeurde openbare besonderhede word gewys.
Voeg jou speld by
Waar het jy beland?
Die kaart word handmatig bygewerk. Jou e-pos en selfoonnommer word nie op die openbare kaart vertoon nie.
